Program - Reunie 2022

Oud Simonsbergers word genooi om te deel in die mini-reunie ter viering van Simonsberg se 67ste bestaansjaar.

Datum: 8 tot 10 September 2022

Alle besprekings en betalings kan slegs deur hierdie platform gemaak word. Vir elke beskikbare item is daar slegs ‘n beperkte aantal plekke.
Die toegelate plekke sal toegeken word aan die manne wat eerste bepsreek EN betaal.

Donderdag - 8 September 2022

Video Launch

Robert F. Kennedy and the other White House . 18h00 – Simonsberg Hostel Dining room. RSVP homecoming@sun.ac.za 

Vrydag - 9 September 2022

Golf

Devonvale Golfbaan 9 September 2022 vanaf 10vm Elke individu moet bespreek en betaal. 4 balle sal later direk met die koordineerder bevestig word.

Verblyf in Simonsberg

Slegs Vrydagaand 9 September 2022 Bespreking is vir ‘n kamer vir die aand. Bring eie beddegoed.

Informele Kuier

SBA Quad Simonsberg Informele ete, musiek, kontant / Snapscan kroeg 9 September 2022 om 7nm

Filters Sort results
Reset Apply
Golf
Devonvale Golfbaan 9 September 2022 vanaf 10vm Elke individu moet bespreek en betaal. 4 balle sal later direk met die koordineerder bevestig word.
R400.00
Max: 1
Min: 1
Step: 1
Verblyf in Simonsberg
Slegs Vrydagaand 9 September 2022 Bespreking is vir ‘n kamer vir die aand. Bring eie beddegoed.
R150.00
Max: 1
Min: 1
Step: 1
Informele Kuier
SBA Quad Simonsberg Informele ete, musiek, kontant / Snapscan kroeg 9 September 2022 om 7nm
R350.00
Max: 1
Min: 1
Step: 1

Saterdag - 10 September 2022

Huisvergadering en Ontbyt

Simonsberg Eetsaal Saterdag 10 September 2022 om 9vm.

Filters Sort results
Reset Apply
Huisvergadering en Ontbyt
Simonsberg Eetsaal Saterdag 10 September 2022 om 9vm
R200.00
Max: 1
Min: 1
Step: 1

Die Universiteit van Stellenbosch hou hierdie selfde naweek verskeie ‘Tuiskoms’ funksies vir oud-alumni. Simonsbergers kan van die geleentheid gebruik maak om ook in te skakel by van die US se funksies.

Vir manne wat graag verdere ekspedisies of wyntoere wil aanpak met ou vriende, kontak gerus vir oud-Simonsberger Raino Bolz van die Stellenbosch Adventure Centre (084 492 4992 / raino@adventureshop.co.za).

Enige iemand wat belangstel in memorabilia sien link hier onder of kontak Shane Lottriet – 23552506@sun.ac.zaIndien u ‘n bestelling wil plaas, kliek hier om te sien wat u kan bestel.

Voorbeelde/Examples
Blougat hempie

Bestelvorm/Order form
https://forms.office.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=Azv6pjwKWEKEM6Eg3_zTSJRB5s55DixPvSKqUuRjPZtUREZWWjcyNzkySDVJVFJUVDJMR0xEMDMyMi4u

Indien enige iemand belangstel in n Simonsberg Khaki hemp, moet hy Shane direk kontak asb