Matie Legends – RFK invite
Dinsdag 17 Mei 2022 om 18h30 – Simonsberg Manskoshuis eetsaal, Stellenbosch Kontak koshuis @ marvin@sun.ac.za of universiteit by ALUMNIHUBS@sun.ac.za indien u die verrigtinge wil bywoon
Dinsdag 17 Mei 2022 om 18h30 – Simonsberg Manskoshuis eetsaal, Stellenbosch Kontak koshuis @ marvin@sun.ac.za of universiteit by ALUMNIHUBS@sun.ac.za indien u die verrigtinge wil bywoon
Die jaar is nou verby. Dis Desember op Stellenbosch. Die krismisrose blom, die suidoos woed en die sonbesies sing. En dit is tog goed dat hierdie merkers ons herinner aan iets normaal – min ander tekens van normaliteit het hierdie jaar geheers. Die koshuis is besig om te sluit. Teen middel Maart 2020 het ons …
Manne Covid-19 pandemie, en die algehele onsekerheid insake wanneer die land en wêreld weer na normaal gaan terugkeer het die Bond laat besluit om die beplande reunie vir Sept 2020 te kansselleer en te verskuif na volgende jaar. Ons sal datums op n later stadium weer bevestig. Gents the Covid-19 pandemic and all the …
Die Bond van Oud-Simonsbergers Beste Simonberg “Ou Manne” Simonsberg vier volgende jaar sy 65ste bestaansjaar! Die Simonsberg OudBond komitee gee hiermee kennis dat Simonsberg sy 65 jare van ‘gees’ volgende jaar gaan vier met ‘n reunie vir alle oud Simonsbergers. Reserveer asseblief solank die datum. Plek: Simonsberg Manskoshuis Datums: 4 – 6 September 2020 Funksies: …
Simonsberg is celebrating its 65 year anniversary! Read More »
Jan Mouton Leersentrum By die geleentheid het De Villiers spesiale erkenning gegee aan die bydrae van mnr Jannie Mouton, ʼn US-alumnus, jare lange donateur en stigter van die beleggingsmaatskappy, die PSG Groep. Mouton het reeds in 2007 die Jannie Mouton-PSG Beursleningsprogram tot stand gebring met die opbrengs van aandele wat hy en sy maatskappy aan …
Universiteit Stellenbosch Raads verkiesing: Phillip Woest [BIng Meganiese Ingenieurswese, US (1979) | MBA, P.U. vir C.H.O. (1993) | Regering Sertifikaat van Bevoegtheid as Werktuigkundige Ingenieur (Fabrieke), 1988] Beste Oud-Simonsberger, Phillip Woest (Primarius 1978) is genomineer as kandidaat vir die vulling van vakatures op die US-Raad. Ons maak staat op u stem om Phillip in die posisie te plaas om ‘n merkwaardige verskil …
ONDERSTEUN PR WOEST VIR RAAD VAN DIE UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH Read More »
(ENGLISH BELOW) Aan alle oud Simonsbergers Ek wil hiermee ‘n groot dankbaarheid uitspreek oor die hoeveelheid manne wie hulle harte en beursies oopgemaak het die laaste 6 weke van my versoek om 2 Simonsbergers te help met ‘n bydrae vir hulle uitstaande studenterekening. Daar was ‘n stroom van ondersteuning van die ou manne en …
Die jaar is nou verby. Dis Desember op Stellenbosch en die vol weke van gradplegtighede is agter die rug. Die verkeer se ritme is anders en parkeerplek is nou minder van ‘n probleem. Die koshuis is gesluit. Verlede week nog het manne na die gradeplegtigheid hier aangedoen om ‘n foto voor die ikoniese gebou te …
Dit is met leedwese dat ons verneem van die afstrewe van Piet Schabort. (derde van links)
Simonsberg 1st XV Rugby Fixtures, Fridays, 5pm @ Coetzenburg. Pull in, support our boytjies! Playing Eendrag this Friday. https://www.facebook.com/Simonsbergbond/ https://www.facebook.com/Simonsberg1956/ 12 May: vs Eendrag 17 July: vs Elsenburg 21 July vs PSO Barbarians 28 July vs Helshoogte 4 August vs Majuba 11 August vs Wilgenhof 18 August vs Huis Visser 25 August vs Dagbreek