Nuus
Nuus
Die stem van Gholf raak stil
DIE man wat gholf op die Afrikaanse senders van die radio en die TV laat leef het, se stem is stil. Willem van Drimmelen, advokaat, radio- en TV-kommentator, en kaptein van internasionale rugby- en krieketspanne, is Saterdag in Bela Bela (Warmbad) oorlede. Hy sou Woensdag 73 jaar oud geword het.Hy was ’n groot kampvegter vir …
Willem van Drimmelen in aksie
Robert Kennedy besoek Simonsberg Koshuis in 1966 Gustav Loubser 2013 The story of Simonsberg cannot be told without mentioning Robert F Kennedy and his indelible legacy. His visit to the Withuis on 7 June 1966 remains one of the most important events in the history of this residence, and to this day is a source of pride for …
Simonsbergers ontvang toekennings
Vier oud-inwoners van Simonsberg van die Universiteit Stellenbosch (US) is onder die ontvangers van toekennings deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die bekroningsplegtigheid is Vrydagaand (13 September) in die HB Thom-teater op die Stellenbosch-kampus gehou terwyl ʼn soortgelyke funksie in Junie in Pretoria gehou is. Die oud-Simonsbergers is professore Hermann Giliomee, Buitengewone Professor …
Piet du Plooy 1965 – 2014
Namibia Sport Commissioner and former rugby captain Piet du Plooy passed away on Saturday following a heart attack. According to a message on his Facebook page, he suffered a massive heart attack on Thursday, and an operation to insert a stent (a small mesh tube to open up the arteries) was unsuccessful. He was admitted …
Withuis Bo
So ‘n bek moet jem kry……. Brian van Vuuren, tans as primarius van Simonsberg Koshuis en het reeds twee vorige termyne op die huiskomitee van hierdie koshuis gedien. Maar Brian is meer as ‘n net ‘n puik studenteleier en het oor die afgelope paar jaar met verskeie toekennings weggestap. Lees meer hier – http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=1108