Welkom by Simonsberg Oudbond

SIMONSBERG OUDBOND

Dit is die doel van die Bond om 'n samehorige gevoel onder Oud Simonsbergers te skep.
Lees verder...

NUUS

Bly op hoogte van alles wat gebeur en besoek gereeld vir die nuutste nuus.
Lees meer ...

SIMONSBERG MINI-REUNIE 2022

Oud Simonsbergers word genooi om te deel in die mini-reunie ter viering van Simonsberg se 67ste bestaansjaar.

Datum: 8 tot 10 September 2022

Reunie 2022 Program

Alle besprekings en betalings kan slegs deur hierdie platform gemaak word. Vir elke beskikbare item is daar slegs ‘n beperkte aantal plekke. Die toegelate plekke sal toegeken word aan die manne wat eerste bepsreek EN betaal.
Dui asb. aan op die vorm watter items jy wil bespreek. Met bevestiging aan die onderkant van die bladsy, sal jy voorsien word met die betaling besonderhede vir jou bespreking.