Nuus

  • Simonsbergers vang graad danksy ondersteuning

    Posted on March 21, 2017 in Nuus

    Simonberger2017

    Dit was die ondersteuningstrukture by hul koshuis en die ondersteuning van dosente aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat twee Maties in staat gestel het om deur te druk met hul eerste jaar ná lewensveranderende trauma.

    Vrydag (17 Maart) het dié twee US-studente en vriende, Hlumelo Nonxuba van die Oos-Kaap en AJ (Abraham Johannes) du Plooy van Namibië, albei hul BCom-graad van die US verwerf. Hulle is albei inwoners van Simonsberg-koshuis en het albei in hul eerstejaar ʼn ouer aan die dood afgestaan.

     

    http://www.sun.ac.za/english/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4757  – Vir Engels

    http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4677 – Vir Afrikaans

© 2017 Simonsberg Oudbond | Designed by SJOON