Nuus

  • SIMON OLD BOYS GOLFDAG – 30 SEPT 2016

    Posted on August 4, 2016 in Nuus

    Simonsberg Golf Dag is “confirm” vir die 30ste September 2016 by Devonvale Golfbaan

    15 – 20 vierballe.

    Die koste p/p is R360 en sluit in golf,halfway house en platter na die golf.

    Afslaan tye vanaf 12h00.

    Kontak glochner@oldmutual.com om vier balle in te skryf

    Betaling word gedoen die dag by die pro shop.

© 2017 Simonsberg Oudbond | Designed by SJOON